Heinrich,'n vriend van my het Vrydag hierdie elf [

Lofty

Senior Member
Heinrich,'n vriend van my het Vrydag hierdie elf [dalk 'n twaalf] van 8.5kg op Gourits gevang.Ek dink die vis is te mooi om dit nie te deel nie.
 

Attachments

  • Elf 002.JPG
    Elf 002.JPG
    27.4 KB · Views: 1,601

Gerhard

Sealiner
Eish....

Daai is mos nou hoe elf moet lyk!!!!

Het jy meer detail oor gery en aas wat hy gebruik het????

Baie geluk aan jou vriend
 

Lofty

Senior Member
8/0 hoek gelaai met vars sardyn,sy skoonpa het net so een verloor en ek een op 'n lewendige harder wat my hooflyn gesny het.Hiers nog n' foto.
 

Attachments

  • Elf 004.JPG
    Elf 004.JPG
    25.4 KB · Views: 1,594

tuna

Sealiner
Jissie maar dis n ongelooflike mooi vis een van die beste vangste vir n lang tys op Sealine
Geluk aan die hengelaar
 

Lofty

Senior Member
My grootste een was 6.08kg,ek kan nie glo hoeveel hierdie een groter was nie.Daars net een woord,dis 'n moerse elf.
 

Carlic Bait

Sealiner
EK WIL NIE LELIK PRAAT NIE ,DIT IS N PRAGTIGE ELF.GOURITS,STILBAAI,JONGENSFONTEIN IS BEKEND VIR DAARDIE BULLE (NIE BLOU BULLE NIE)ELF NA FEBRUARIE.BAIE GELUK AAN DIE HENGELAAR ,HOOP DAAR IS VELE MEER.
 

SAfish

Sealiner
Baie geluk aan die hengelaar. So 'n geleentyd kom net een of twee keer in 'n leeftyd. Dink net aan wat deur jou gedagtes moet gaan as jy vir die eerste keer daardie vis aan jou lyn sien...! Awesome. :first
 

Trophy

Sealiner
Congrats thats a great catch, would not mind catching Elf if they were all that big!!

Nepps....is it only me, or do you think big elf are being caught more often these days? It could be a sign that closed seasons and bag limits (when applied) are eventually having a small, but positive effect?

Elf are still murdered on the West & East Coast, but in the areas I've fished in KZN there is some measure of control being enforced.
 

REDO

Senior Member
Man! Jy is of was seker nugter! Anders was n Elf die helfte so groot n MOEWIESE ELF!!! Grooterige elf, my voet!
 

Def-e-nition

Sealiner
tuna wrote:
dink net A JY SO VIS MOET SLIDE........EISH!

Nee wat Ou Maat - Jy hengel Lekker Maar Jy rook definitief Pille om n donderse Elf Van amper 9 Kg te MORS op n haai . for pete's sakes . Gryp n hondhaai , of iets .

 

EET die blerre ding en kry klaar . These fish hardly ever come out -wassit called - bus shad- In mossel baai that's a Friggin  Monster . Heinrich , jou BOGGER - HUGGE !!!!!!!!

Notice how Lofty uses the play on words grooterige ... in the meantime he KNOWS the damn thing is MASSIVE !! as kak praat nou n siekte was .

 Leave it to heinrich to catch the Mother of all elf right on our doorstep . ..  This guy Is one Hell of a fisherman , Make no mistake .

see you saturday for the fillet if you haven't already ad te eintire japanese Team around for Supper.

Jinne  Lofty ek gaan vir heinrich en vir jou nou PAP bel vor einde april . Ek deel NOOIt weer met julle my stash van meisies nie , aangesien julle net dieselfde maak met die vis ..............:fbash
 
Top