heidelberg

Wernerh5

New member
toe ek daar was was dit R500 per jaar maar ek het in die 7de maand aangesluit en hulle jaar eindig in desember toe moes ek weer betaal om n jaar daar te wees dit was n rip off charcge my n vol jaar ipv 4 maande
 

Waldok

Senior Member
Om terug te kom na jou oorspronklike vraag.....LOL !!!

Hoekom gaan jy nie Vaaldam toe nie? Dis mos redelik naby aan V-town?

Bruggie, sou jy ons nie kom join het by Wes Rand Polisie nie?
 

Bruggie

Sealiner
Ja, ek sê mos ek wou Simmers join.Dis hoekom ek probeer vergelyk en sien of hulle n mens nie ruk nie.

As ek mag vra, hoeveel vra Wes rand Polisie per jaar?
 
Top