halo I am 15 years old and I love fishing but I also want to fish for a club . does any one have a number to call . the club must be in bloemfontein thank you
hi hier is die link na die vrystaatse varswater ower hengelvereeniging. http://www.vsvov.co.za/ kontak hulle sal vir jou sekerlik kan help met telefoon nommers en kontak persone.
bloemfontein polisie het n hengelklub en soos ek verstaan is hulle redelik sterk. kyk in die bank anglers vir kontakbesonderhede aangesien hulle gereeld n pro-am aanbied.
ek hengel vir bloemfontein polisie as jy regtig wil ernstig kompeterende hengel wil doen is ons die klub daarvoor ons klub se juniors is van die beste in suid africa gee vir Ulrich sirgil n luitjie 0846564333 ons volgende klub koms is die 28 may by rusfontein jy is welkom om te kom