Hallou kerels Ek hengel nou bietjie langer as n

die spook

Senior Member
Hallou

Die Aqua plug links bo in die foto weeg n 1/2 oz en gloei in die donker.

Gaan hom definitief vroegoggend en na sononder probeer. Hopelik tel n lekker elf hom op.

Groete
 

Attachments

  • Weskus.jpg
    Weskus.jpg
    23.3 KB · Views: 152

die spook

Senior Member
Hallou

Weet julle dalk of daar elf en leeries by Vishoek en Simonstad voorkom? Ek het bietjie uitgery daai kant toe en Long Beach (Simonstad) het my baie herhinner aan Diazstrand in die Suidkaap. Die water was ook verbasend warm. Is dit die moeite werd om hier n gooi te maak?

Oppad terug het ek bietjie gaan kyk hoe lyk Zandvlei. Daar het groot visse in die kanale by Marina da Gama gespring, en dit was te ver om rerig uit te maak wat dit was. Kon dalk springer wees?

Spook
 
Top