Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

reynard

Senior Member
Fanie wrote:
Glo my ek is nog nie so lank soos julle saam met my vrou nie...

Gits, ek weet nie eers wie jou vrou is nie hoe kan ons nou langer saam met haar wees as jy :-o

Om die waarheid te se ek het nie eers geweet ons is saam met haar nie :-D

Jy weet wat ek bedoel het. :fbash

Die lig klink vir na baie navorsing wat gedoen is. Maar wat van n DIY report sodat ons ook kan try.

Ma nou biekie erenstig. Hoe lank sal die lig brand op 100% as dit op n vol gelaaide 12V battery gesit word? Wat gaan dit kos as jy dit begin verkoop? En kan jy meer as 3 insit om die area grooter te maak en As dir moontlik is hoelank gaan hy op my battery loop voor hy moet gecharge word op dood is.
 
Fanie

Sealiner
Hi Reynard,

Ek het net hou been getrek. Kon nie die geleentheid laat verby gaan nie.

Jy kan maklik self uitwerk hoe lank 'n lig op 'n battery sal werk.

Battery se vermoe word in Ah uitgedruk. Dit staan vir Ampere uur. As jy dus 'n 7Ah battery het kan jy in teorie een amp vir 7 uur lank trek, of 7 amp vir 1 uur of 3,5A vir 2 ure. Die ampere maal die tyd gee die battery se kapasiteit.

Dus, as die liggie 0.35Amp vol aan trek, dan is dit 7Ah gedeel deur 0.35A = 20 uur.

So se nou jy kampeer en gebruik die lig 6 ure per aand dan sal die liggie 3 aande werk = 18 uur.

As jy 'n 60Ah battery in jou kar het sal die liggie 60/0.35 = 171 uur werk of 7 dae en nagte aanmekaar of 28 dae teen 6 ure per nag.

Ek kan meer ligte aanmekaar maak maar sal eerder later 'n groter model maak. Jy kan meer as een afsonderlik ook koppel en meer of minder aansit soos dit jou pas. Soos ek gese het ek wag tans vir die kassies om klaar te kom. Die prys gaan R200 per liggie wees.

Omtrent die laaiery. Idiaal wil enige loodsuur battery so gou moontlik na gebruik weer vol gelaai word. Dit verleng die leeftyd van die battery aansienlik. As die battery oor lang tye pap of half pap gelaat word, vind daar kritalisering op die plate plaas wat 'n isolasie effek het en die battery se vermoe word minder.

Daar is battery laaier vervaardigers wat se dat hulle laaiers met 'n frekwensie proses die kristalle kan afbreek maar ek het nog nie een gesien wat dit suksesvol kan doen nie.

Net een opmerking omtrent die prys van my liggies, ek hoor almal snak na hulle asems.

Een van my pelle het 'n boks vol R20 LED liggies gaan koop, elke lig het 18 LED's in. Hy het verlede week vir my gese daar is reeds van die LED's wat nie meer werk nie en dit na net 'n paar uur.

Ek is nie in daardie mark nie. Makro en daai ouens verkoop goedkoop ligte en hulle wil he jy moet elke dan en wan weer 'n nuwe een gaan koop anders het hulle nie omset nie.

As ek aan iemand 'n liggie verkoop het wil ek nooit weer van daai liggie hoor nie behalwe as die persoon nog wil he. Daar is 'n rede waarom sommige goed meer kos as ander en dit gaan oor die kwaliteit en die betroubaarheid. Stel jou voor jy sit in die gopse en jy MOET lig he en daar kalf die lig - dan het jy nou probleme - en dan is ek die vark in die verhaal en wie betaal dan vir die goedkoop.
 
Dit maak sin en ek gaan biekie my somme maak. Maar tegnies volgens die vorige post gaan die ligte net n kwart wan die tyd werk want hulle gaan dood as die batery onder 9 V kom.
 
Fanie

Sealiner
Hi Reynard :-D

Gelukkig werk dit nie so nie.  Die battery sal poog om teen 'n redelik eweredige spanning krag te voorsien totdat sy energie gedaan is, en dan val die spanning vinnig.

Aangeheg is 'n tipiese grafiek, die een is van 'n 7Ah SLA battery.
 
Attachments

  • Battery.jpg
    Battery.jpg
    38.5 KB · Views: 445

reynard

Senior Member
Nou leer ek ook iets. Geweet ek moes meer opgelet het in klas of hulle het dit behandel daai dag wat ek gejippou het.
 
Fanie

Sealiner
Ek kan dalk net vir interressantheid 'n kenmerk uitwys.  Die kurwe wat nie linier is op die discharge time nie is te wyte aan die ontlaai stroom.  Hoe meer die ontlaai stroom, hoe minder is die bruikbare kapasiteit van die battery.

Onder die Electrical Specifications kan jy sien dat teen 350mA kan jy vol 7Ah se energie kry.  As jy die kar lamp wat 4.2A trek gebruik, gaan die battery net 4.2Ah se energie kan lewer, en jy verloor dus 2.8Ah agv die verhoogde stroom.

Attachments

  • battery1.jpg
    battery1.jpg
    53.8 KB · Views: 440

ice wp

New member
hi   to all im just so upset set i just have to let it out i  fishing on monday at STRANDFONEIN BEACH  haveing  a good day off work just to have  the A/// CAME in treknet and hepl them to 14 white steenbras we all on if it was 1 of us we,d have to send it back to the sea but 14 steenbras if 3 was 60cm i say yes but no 1 fish was  no 1 of evvironmental affairs was a round to see what was going on . can sume 1 pls hepl me hay make us look like bad fishmen and its them that got the treknets.:wfish 
 
Hannes101

Sealiner
Fanie wrote:
Hi Reynard :-D

Gelukkig werk dit nie so nie.  Die battery sal poog om teen 'n redelik eweredige spanning krag te voorsien totdat sy energie gedaan is, en dan val die spanning vinnig.

Aangeheg is 'n tipiese grafiek, die een is van 'n 7Ah SLA battery.
@ Fanie met alle respek... WIL JY NIE MET JOU LIGGIES EN GOETERKIES DALK IN DIE DIY OF LOUNGE GAN SPEEL NIE? jou posts het absoluut niks te doen met die angola toer te doen nie:fbash
 
Fanie

Sealiner
Hallo Hannes 101,

Klink vir my jy het 'n visvang vakansie in Angola nodig... Oppas net vir die honde op fietse in Namibie hoor !

Oom Simen sal seker netnou die posts kom uitvee. As jy haastig is kan jy hom seker PM.
 
BulkCarrier

Sealiner
Did any of you guys tow a trailer ?

Was thinking if I do a trip next year, would love to take a 4x4 trailer with for more space.
 
Mev. Spyker

Senior Member
BulkCarrier wrote:
Did any of you guys tow a trailer ?

Was thinking if I do a trip next year, would love to take a 4x4 trailer with for more space.

Hallo daar, om jou vraag te beantwoord, in die verlede sou Spyker dit glad nie aanraai om met 'n trailer in te gaan nie, maar die paaie is nou van so aard dat jy 'n 4x4 trailer kan insleep die paaie nie meer so sleg meeste dele is nou geteer ook, so ja dink dis reg.
marina
 
subaruseun

Sealiner
@ All the trip guys and girls...

lovely adventuresome trip...

nice reports and lovely pics.

would love to do this soon, but henties id first on the list

well done.
 
Top