Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

Mev. Spyker

Senior Member
Nou by die meer belangriker dinge, Kaspaas en H 101 met hul eerste visse
 

Attachments

  • IMG_3111 (Small).JPG
    IMG_3111 (Small).JPG
    44.9 KB · Views: 1,341

Mev. Spyker

Senior Member
Ai julle en die Kampkomidant, Jimmy, hy was elke dag saam see toe, en het so lekker by ons gekuier, elke aand die jakkalse gejaag by die kamp. Die eerste aand amper met die jakkalse deur my en Spyker se tent, dan het hy beurte gemaak en by almal se tente geslaap, hy was so hartseer toe die eerste klomp ry sal nog die hartseer gesig foto later laai.

Hy hardloop kilometer agter die karre aan en wil nie opgelaai wees nie, en is geduring aan die jag, na 'n bokkie of voëls
 

Attachments

  • IMG_3136 (Small).JPG
    IMG_3136 (Small).JPG
    34.8 KB · Views: 1,190

Mev. Spyker

Senior Member
Ai tog die kraai neste, Wicus Otj.  Het wel straf dop gekry vir daardie een
 

Attachments

  • IMG_3226 (Small).JPG
    IMG_3226 (Small).JPG
    42.5 KB · Views: 1,162

Mev. Spyker

Senior Member
Casper en Zander maak ontbyt vir die honger manne, Lekker Beef en bone net soos in die "Army"
 

Attachments

  • IMG_3229 (Small).JPG
    IMG_3229 (Small).JPG
    40.6 KB · Views: 1,159
Die foto's vertel alles, baie mooi, as ek een so leervis vang dan is my hele trip gemaak. Wat moet ek drink om die 18 dae om te kry?
 

Fanie

Sealiner
Check daai shad van Hannes ! Dis mos hoe die goed moet lyk, nie die sardien look-alike wat ons hier in SA kry nie !
 

FRITZABU

Sealiner
Fanie wrote:
Check daai shad van Hannes ! Dis mos hoe die goed moet lyk, nie die sardien look-alike wat ons hier in SA kry nie !

Stem saam maar hul al daar by Vleesbaai se kant ook gekry .

Mooi visse jul manne . Die kraai neste moet hul maar net kom vir oefening dan sort ons dit gou gou uit lol
 
Die "famous" ambassade in Oshakati waar on 3 dae deurgebring het om te wag vir ons Visa's.

Ons het 'n spesiale parkeerplek gehad reg voor die kantore op 'n geel streep!!
 

Attachments

  • Angola 014 (Small).jpg
    Angola 014 (Small).jpg
    33.6 KB · Views: 1,144

Fanie

Sealiner
Ja nee Fritz, ek sien ook net koffie graainders daar en nie een rerige erige katrol nie ;-) En kyk die lang moue, dis natuurlik van so stadig gooi wat hulle gestaan en koud kry het.
 

FRITZABU

Sealiner
Ja nou praat jy . Ek was onder die indruk die manne gaan vis. Nou lyk dit hul het meer gaan ontspan en doorom nogal afgekoel ???
 
Top