hallo daar mede hengelaars
wil graag julle mening he , ek wil graag my self toerus vir conv hengel ek het n klomp spesie toerusting en beoeffen dit graag maar my voorkeur bly Conv hengel ek was by my plaaslike hengel winkel vir n box en stand en was geskok oor die pryse.
ek gee nie om die geld te bestee nie maar wil ook nou nie iets koop wat ek weer oor 6 maande moet vervang nie so hier is n paar vra
1. wat verkies julle hout of Aluminium en hoekom.
2. hoe is die Senation muti boxes en stands (gaan dit hou?)
3 hoe hanteer bamboes bokse die elemente?
4. waar kan mens custom made bokse en stands laat maak?