hallo  daar mede hengelaars wil graag jull

HenryF

New member
hallo  daar mede hengelaars

wil graag julle mening he , ek wil graag my self toerus vir conv hengel ek het n klomp spesie toerusting en beoeffen dit graag maar my voorkeur bly Conv hengel ek was by my plaaslike hengel winkel vir n box en stand en was geskok oor die pryse.

ek gee nie om die geld te bestee nie maar wil ook nou nie iets koop wat ek weer oor 6 maande moet vervang nie so hier is n paar vra

1. wat verkies julle hout of Aluminium en hoekom.

2. hoe is die Senation muti boxes en stands (gaan dit hou?)

3 hoe hanteer bamboes bokse die elemente?

4. waar kan mens custom made bokse en stands laat maak?
 

Rango

New member
Ek het ook die laaste ruk na verskillende stands en bokse gekyk. Die sensation boke is vir my mooi maar hou nie van die afwerking nie en dit lyk nie vir my na goeie kwaliteit nie. Ek weet nie, dalk is dit fantastiese bokse? Oor hulle stands het ek al teveel nadele gehoor.

Ek hou van die hout bokse, dit is mooier an afwerking is goed en met hulp van die varnish en covers kan hulle jare hou.

Ek het toe besluit om vir my 'n Tripod stand en kas te laat bou deur Nix rix Fishing, ejvivierslans@gmail.com ! Hulle kan vir jou 'n catologue stuur.

Dit lyk na puik kwaliteit en het al goeie dinge van die stands en bokse gehoor. My goed is laas week begin en ek behoort dit die week te kry.
 

HenryF

New member
Hi Rango

 

dankie vir die info ek sal die catalogue wardeer en as jy jou boks gekry het stuur bietjie n foto aan ek moet se ek is noggal keen op n hout boks lyk baie netjies.

as ek mag vra wat prys die boks en stand wat jy bestel het

 

Groete

Henry
 

Rango

New member
HenryF,

Is ook maar bietjie duur. Dink die stand is R850 en die boks R900. Die stand is 'n Big Boy Tripod, verstelbare hoogte en rod holders, met werks plek, ordentelikke "heavy Duty" kwaliteit, powder coated en geverf in kleur van jou keuse. Boks is 'n double drawer, lyk baie mooi!

Email jou besonderhede na die adres toe wat ek jou gestuur het, Eugene is die man se naam wat vir jou 'n katalogus sal stuur.
 
Top