Hallo Anties en Ooms. Ek en my verloofde was die 2

Redro

New member
Hi Kerneelsie

Sterkte met die club comp.

Het Vrydag verlof sal dan maar bronkies skip en vroeg roodeplaat toe gaan, nie baie lus vir beknoptheid hehe, roodeplaat is maar dam op sy eie , partykeer looi jy die vis en ander tye is dit maar stadig, wonder watter uitwerking die koue oggende die afgelope paar dae gaan he op die tempo en vangste in general, sal mens soet gaan of sterker.....met die dalende watervlak sal ons defnitief ekstra stroppe vat want die spot wat ons target is oor algemeen baie klipperig maar lekker diep, en soos altyd enige raad, tips en secrets welkom lol


Stywe lyne
 

kerneelsie

New member
Redro ek weet die weer is bietjie sleg op die oomblik!!! My tip aan jou is TCP en garlic met bietjie onderste hoek in bloekom dip!!!! Jy sal moet paar mooi vis vang! Ekt laas die visse geeet!!!! Stuttafords, tutti frutti en almond mag oook werk!!! My grootste karp (13kg) kom van roodeplaat af! Moes hom self land met centre pin, stresvolle sports gewees. Roodeplaat glo en almond tigernuts, almond mielies en plain koo pitte! Ek meng koo pitte in voer en stoot so paar bomme op kol en gooi dan hair rig en los so rukkie! Werk altyd goed!!! Ek glo tog met die warm son en vlak water sal die vis vinnig wakker gebak word, net om vroeg more die byte en tempo te kry gaan dalk challenging wees, maar ons maak mos altyd 'n plan en dit bly vrek lekker!! Hoop julle moker die visse!! En dat julle 'n lekker spot sal kry man! Onthou jou erties! Hehe
 
Top