Hallo aan almal hier Wie weet waar kan mens vars

Heatseeker

Sealiner
Hi Conrad, Elandsjag dam Oesterbaai se kant toe het mooi vis, asook natuurlik Kouga dam in Baviaans.

Verder moet mens maar kontakte opbou met boere in die omgewing.

Die bolope van die Gmtoos het ook mooi karp en palings.
 

Conradvs1

New member
Pieter

Baie dankie vir die info,

Gaan  beslis probeer, Het wel op 'n boer se plaas 6kg karp gevang en paar kleineres onlangs.

Groete

Conrad
 
hi Conrad,
moenie vergeet van choppie linstroom se dam by brakenduine nie, baie mooi bass in die dam, ek is nie seker van karp nie, mar so groot dam is ek seker moet karp en kurper ook he! Daar is baie netjiese kamp geriewe reg langs die dam!
Hul kontak nr 0834003720
Hoop dit help!
 
Top