ek dink jy dink aan ou zucas??Sparnar
Sal jy asb weer jou flaottube pryse en fotos post asb. Het 'n buddy wat belangstel.
05:30 om in teskryf sodat ons so 06:00 kan begin...maar ek wil al eintlik 05:00 inskryf...sal bietjie kyk...dalk kan daar so 4 of 5 ouens by my huis slaap, die wat ver ry...kan scrat dalk ook vrae om 'n paar ouens te huis ves "wink wink", maar ek se nie ek gaan verblyf he nie...sal maar nog bietjie dink daar oor...bl, wat gaan die tye wees? ek kan nie daai middag nog op die water wees nie, het die aand goete aan.