Guys my unhooking mat & weigh sling is around

KUSAF

Senior Member
Klink na n plan. Dan kan ons sommer vir Moz ook saam nooi. Dan kan ek jul albei afrikaanse lesse gee.

Die stalker unhooking mat kan jy by Mias kry vir R399. Se net Konrad het jou gestuur. Hy hou hom uit vir jou.
 

MadCarper

Sealiner
Mariusd wrote:
Fishing has become a bit of a yuppie fad. People want to spend too much money on equipment, and at local dams I have started noticing a "mine is bigger than yours" attitude.

I say; use whatever works for you and is safe for the fish.

It doesn't help you to arive with 20k worth of gear and catch nothing. You might laugh, but I have seen it happen.
Maruisd, pens of nie, ek stem 100% saam! Laat ons nie praat van die ANDER nuwe "fad" in SA spesie hengel nie... ouens wat conv en specimen kombineer en nie bother met dinge soos n unhooking mat en carp safety nie... n "catch big carp at any cost" ding... Anyway, iets vir n ander post....
 

Pan

New member
MadCarper. Daai woorde van jou gee my hoendervleis. EISH!. Jy kan nie glo wat ek al langs hierdie watertjie van my gesien het nie...
 

MadCarper

Sealiner
Pan, ek sien dit hier onder by my ook heeltemal te veel. As dit nie manne is sonder n unhooking mat nie dan is dit rigs wat halfhartig gemaak is...
 

Pan

New member
Of 'n Babyshoes strop met een haarstrop en boilie, die ander een 'n groot kaal hoek. Al die vis wat daai man gevang het was ge "foul hook" met die kaal hoek...
 
Top