Guided Catfish Trips

Basspro

Senior Member
Hi guys - I've been thinking: 1) My p/b Catfish is 15kg and I want to break the 20kg+ mark now .... The best places are Bloemhof and the Orange River..... 2) I own 2 x Extra Heavy Ugly Sticks (9ft) and Daiwa Reels spooled with good line and braid ... some 300m on each spool (I think 9ft is too long to use from a boat ??) Ok now I don't own a boat and I've never fished the above waters for big cats-My dilemma ......... Is there anyone that does guided catfish trips and at the same time hires out the gear i.e rods and reels etc...maybe a boat to fish from etc... What would the costs be like and who can I contact ? Even fish with a big cat angler from Sealine perhaps - get together when the time arrives and bring my share to the trip .... maybe discuss tackle before going etc... what would this kind of trip cost ?? No exact figures - just estimates if U can !!! Any thoughts guys ?    
 

Osie

Senior Member
maybe ask skuimkop if he will be willing to do it. Maybe you can just pay his fees to get to the dam and so on or something.

Maybe he can arrange something at bloemhof and then those who wants to attend can share the costs or something.
 

Ant86

Sealiner
I am also keen,

Got 3 mates that would also be interested to hunt big cats and share costs etc

Also got 9ft ugly stiks

My boat rod is the 6,6 ft ugly stik tiger 1 pc, BULLETPROOF!!! R375 well spent

http://www.tackletour.com/reviewuglystiktiger.html review of the 7ft.

I have paired with 4000 stradics and 8000 sustain,

I think a canoe trip on the orange will be outstanding,

I have found a few companies on the internet that will do a 6 day trip for R4000 exclu food,drink and sleeping gear(tent etc)

Basically they guide you and provide the canoes(arrange camp sites etc)

When is the best time for the orange?
 

Skuimkop

Sealiner
Snif-snif, en wat gaan hier aan? lol ::S

Goeie nuus manne. Ek is reeds besig om te praat met iemand wat dit (trips op die Oranje) gereeld doen. Die pryse wat genoem is sover is baie billik maar ek wil nie nou dit hier in die publiek uitlaat en die persoon in 'n hoek druk nie. Gee so bietjie gap ek dink dit gaan die moeite werd wees om bietjie te wag. Anyway ek dink met die vloede nou onlangs moet 'n ou nie nou gaan nie dat al die gate eers weer oop spoel waarin die grotes gewoonlik gaan skuil.

Die goeie tye vir die Oranje in my opinie is einde April begin Mei en einde September, maar ons was ook al daar in November. Jy bly net daar weg einde November tot begin Februarie.

Ons beplan die trip (of twee as daar genoeg belangstelling is) vir die Sealine manne so ek sal julle op hoogte hou. Miskien kan julle solank julle name hier plaas dat ek net 'n idee kry hoeveel mense sou belangstel as die prys reg is.
 

Fanie

Sealiner
As ek nou julle ouens was sou ek 'n paar ouens bymekaar maak en saam 'n boot aanskaf. Dit hoef nie iets spoggerigs te wees nie en dan kan julle 1 of 2 of 10 trips maak sonder dat dit 'n arm en 'n been kos.

Alternatiewelik maak 'n paar ouens wat reeds bote het bymekaar en hoor of die ouens nie soontoe wil gaan nie. As iemand jou brandstof betaal is dit altyd 'n aanloklike geleentheid, so almal wen.

Bloemhof 'vang' mens nie net in een kuier nie, die dam is hopeloos te groot en daar's te veel plekke waar jy WIL gaan probeer.
 

Duanejc

Senior Member
Unlimited wrote:
some guys charge 2500 per day everything included except meals en liquor

I'd say that this is way too expensive. Guys who charge this are out to make money off foreign tourists and rip locals off.

I paid about R1800 a day for a fully guided and catered fishing trip to Thailand, and that included 3 full meals a day all accommodation and all gear. Not saying that it is cheap, but R2500 p/d for only gear and a guide is a bit of a rip off.

Skuim, if I am in SA I would be keen to do the trip with you boys! Keep us posted.
 

Basspro

Senior Member
OK Skuim - I think we'll wait on you and see what you come up with .... sounds good. Hopefully we'll get to go !!!

Thanks for the info guys - !!!
 

Skuimkop

Sealiner
Ek bel die man vannaand na 8 en hopenlik kan ek met info terug kom na julle toe. Hou maar dop hier vannaand want ek sal post as ek iets kon uitvind.
 

Skuimkop

Sealiner
Okay manne ek het met die man gepraat en ek kan solank vir julle se dit lyk BAIE belowend. Ons gaan reel dat ons (ek en die man) iewers in die nabye toekoms by die rivier af gaan en spots en kamp spots gaan uitsoek en dit merk sodat ons nie vir punte pik as ons die ouens (julle) gaan afvat wat belangstel in so trip nie.

Ons sal so 4 tot 6 dae seker op die rivier wees tydens so guided trip. Ons begin op een kol en roei dan rivier af en slaan kamp op langs die oewer waar ons wil vir so aand of wat en hengel dan daar en ry dan verder as ons klaar daar gekamp het. Ons kan ook van die kamp af rivier op of af ry om hengel plekke te bereik of te gaan soek. Die man het twee ducks wat ons sal gebruik en dit kan 8 mense vat. Die prys wat ek nog ongelukkig nie vir julle kan deur gee hier nie (maar dit is in 'n klas van sy eie teen wat al in die post genoem is) sluit ALLES in. Dit is net nie jou drank en gear ingesluit nie. Maar moenie te erg worry oor die gear nie want ek het 'n ander plan met dit veral as ons dit op 'n gereelde basis gaan doen wat wel so klink.

Die ander goeie nuus is dat ons gaan in die begin manne van Gauteng en Vrystaat kan vat want hy bly daarbo en ek sal mense hier van die Kaap se kant af kan vat, so Durban manne en ander mense wat dit wil mee maak kan net Kaap toe vlieg aangesien dit 'n heelwat korter trippie van hier af is as van Gauteng af na Springbok.

Ek sal julle op hoogte hou van die verwikkelinge maar julle kan maar solank begin spaar want ons gaan try en sal dit heelwaarkeinlik reg kry om die eerste trip nog die jaar te maak. Maar dit sal eers na die winter wees. Ons sal aim vir September wanneer dit 'n goeie tyd is vir babers in die Oranje. Maar ons sal sien nader aan die tyd.
 

Skuimkop

Sealiner
Okay manne dit lyk my daar is 'n vreeslik belangstelling aan so Oranje trippie so ek gaan maar dan solank 'n e-mail data basis begin opbou om almal op hoogte te hou want dit was een van ons vreese dat ons nie die getalle sou vol kry om die kostes so laag as moontlik te hou nie.

Plaas julle mail adresse en kontak nommers hier of PM my of mail my by riaankok@webmail.co.za of sms my die info 082 576 9428.
 

Ryan

Sealiner
You say we South African guides are expensive - remeber Thailand everything is cheap.

for 2 pax + myself
For me to do a Bloemhof trip,
800km round trip (assuming 7km/l) = 114L x R8.85 = R1011
Fuel for the boat - Bloemhof (50L per day R445) = R445
Oil for 2 stroke motor 500ml @R100/L = R50
Entrance Fees Per day incl Boat, vech and person = R120
Drink and food = R150
Overnight accomodation (I normally camp) = R150
= R1926

Is it unreasonable to ask R500 guide fees (Rember there is wear and tear on boat and veichles too) per day taking into account there are two days lost for travelling to and from Venue? Insurance? How many fishing hours in a day - My morning starts normally at 5 am and finishes at 7pm (14 hours = R70 per hour is hardly unreasonable)

Boating in SA is hugely expensive. After Annual COF's liscence fees etc there is very little money in it - as far as I am aware there are only 3 or 4 freshwater charter companies in South Africa and I can assure you none of us make lots of loot out of it.

Remember this is a living for us not a pasttime.

I will galdly take anyone out for R500 per day - you pull my boat, pay for my accomodation, fuel, oil etc etc. I will supply knowledge and experince and the use of my boat.
 
Top