Dankie Anton
Jy is welkom om ons te join by die GT Boilie revolution 3 - 5 September by Donaldson Bottom Lake.
http://www.g-t.co.za/index.php/gt-boilie-revolution-2015
Vir die res, fish ek en Karen alleen, dit is hoe ons kwaliteid tyd met mekaar spandeer.
Die laaste 2 jaar het ons geen invites van enige iemand gekry om na privaat water te gaan nie. Ons het net by publieke damme gefish, se maar net Private om ons Campaigns te probeer beskerm.
Bergsig, Wemmer, Donaldson Bottom, Donaldson Top. Enige iemand mag daar gaan fish.
Op die oomblik doen ek en Karen 'n winter campaign ook by n publieke dammetjie maar na al die social events die laaste jaar doen ons hom op ons eie.
Ons voer die dam met 10kg boilies per week reg deur winter.
As iemand bereid is om 'n 100kg boilies op die tafel te sit om ons gevoerdery te match dan deel ek die info met jou. Andersins gaan geniet ek die werk en geld wat ek daar insit by myself.
Ons het by al die joburg damme die preperation klaar vir mense gedoen.
Wemmer, Florida, Donaldson - Al 3 damme het 40 ponders en word daagliks met ons bait gefish so geen pre-feeding is nodig. Gaan geniet hulle!