grootdraai dam standerton

marinus

New member
hello vis maats wil weet of iemand my dalk wil help? ek soek bietji raad oor die dam bv. dip kombenasies ens
 

Deeg

New member
As jy nou MORE Pretoria toe gery het het ek jou gehelp, hehehe...die oom wat die lemmetjies voer maak het gesê hy sal my sponsor met voer vir die SA's....maar hy is in Fochville!!!Eish....hengel jy provinsiaal?Sien jy hengel vir WDL.....sterk klub!

Die geles het gepla met ons klubkomps daar, ek hoop maar ons mag 6 weeg op die SA's....daar het MOOIES uitgekom!

Hoop jy verstaan dat ek nie dips/kombo's uitgee 'n week voor die SA's nie.....as julle komp na die SA's is sal ek jou dan met graagte help.
 

Bigdan

New member
Hi

Grootdraai is n baie leke dam, ek hengel ten minste een keer elke twee maande daar en geniet dit elke keer. Ons laaste sesie nou in Januarie het Custard baie goed gewerk, custard bread bait en custard mielies het ons menige 4kg karpe op die oewer geland. maar jy moet diep kan gaan.

Viskoppe vir babers is die beste.

Bunspice is ook n wenner en dan kan jy ook maar garlic inpak.

Jy kan my n e-mail gooi dan stuur ek jou n leke file oor Grootdraai wat aan my gestuur is.

Geniet dit ek is seke weer volgende Saterdag en Sondag daar.

Stywelyne maat.
 

LeonK

Member
bigdan stuur asb vir my ook

jbhman2@scm360.com

hehehehe! moenie vrae vra as noordwes goed doen nie. of val WDL onder SNW?
 
Top