Dafishking
Senior Member
Morê vriende ek is bietjie opsoek na help ek het laas maand vir my 2 okuma tournament pro stokke gekoop en wil nou graag vir my 2 grinder katrole aanskaf enige iets in die R150 tot R300 klas en wat ten minste so 250 tot 350 meter lyn kan vat. Verkieslik ñ 4500 size ek het al bietjie na die okumo's op die internet gekyk maar hulle wys nie sommer die pryse nie. Het na die okumo longbow gekyk. Enige help asb. Dankie