Grasscarp

Ebuks

New member
Hi daar,

Ons vang Daar by Frankfort op 'n plaas (my vriend se ouers). Hulle boer eintlik daar, so is hulle nie 'n oord of hengel terein nie. Dis eintlik "virgin waters", niemand vang daar nie. Ons het al elke keer goeie sessies daar gehad, ons kleinste nog in die nag was 2.9kg. deur die dag niks of dalk kleintjies. Ons het daai gele in die middag gevang wat baie snaaks was.

Foto van my eerste keer daar vir 1 nag en een stok.
 

Attachments

  • DSC01255.JPG
    DSC01255.JPG
    100 KB · Views: 108

Unlimited

Sealiner
Virgin waters rock. My meisie hul boer langs die magaliesrivier, het al self mooi karp daar uit getrek. Daar is blydbaar geelvis ook maar kon nog nie 1 op die hoek kry nie. Glo dis ook nie die grootbek en kleinbek nie, maar die grootskub en kleinskub... Dis so n afgelee rivier maar steeds het die donnerse bass daar in beland en maak als nou dood
 
Top