Gouritz

Stapies

Sealiner
Da kom tans baie vis uit... In die rivier mooi kob, grunter, steenbras, leervis, elf en pylies. Dan ook jong stompneuse... In die see is da baie hotties, kob, belman, Kraker, zebra, elf, steenbras en die odd leerie... So julle sal aksie kry...
 
Top