Anything interesting happening? I will be there over Dec/Jan 2013....
P potevan Senior Member Nov 29, 2012 #1 Anything interesting happening? I will be there over Dec/Jan 2013....
S Stapies Sealiner Nov 30, 2012 #2 Da kom tans baie vis uit... In die rivier mooi kob, grunter, steenbras, leervis, elf en pylies. Dan ook jong stompneuse... In die see is da baie hotties, kob, belman, Kraker, zebra, elf, steenbras en die odd leerie... So julle sal aksie kry...
Da kom tans baie vis uit... In die rivier mooi kob, grunter, steenbras, leervis, elf en pylies. Dan ook jong stompneuse... In die see is da baie hotties, kob, belman, Kraker, zebra, elf, steenbras en die odd leerie... So julle sal aksie kry...