Kyk nou,dis nou my droom of my target vir die jaar.Ek kom iets oor as ek een van daai manne moet vang.Praat met my asb. hoe kry julle manne dit reg om sulke visse tevang.Wat is die geheim,ek weet nie wat ek verkeerd doen nie.
Een ding is verseeker ek gaan hengel temin,maar nou ja dit kan ontaard in huweliks probleme.Ek hengel eenkeer maand opdie staduim,maar as ek gaan is dit gewoonlik
oorslaap.
Thanks