Soos Enigma gese het, hul kan so 20 henegelaars op een dag hanteer. Maar ek is seker dit sal nie n probleem wees as daar bietjie meer ouens by die klinik is nie. Laat ons net almal gaan en iets leer en die dag geniet. Dit sal ook lekker wees om julle manne te ontmoet.
Kom ons kyk hoeveel hengelaars ons gaan wees (tussen hakkies):
1.Naruto + 1 (2)
2.Marius Rush (1)
3.Enigma Jnr (1)
4.Wykie (?)
5.Waldok (?)
6.Justplainshark (+2 kinders) (?)
7.Craig54 (?)
8.Sukkel Maar (?)
9.Veemal (?)
10.Marvelous Mark:fishn(+1child + the old ball and chain) and a friend. (?)
11. Zeelie (?)
12.Schalkgrobler +1 (?)