Good news guys. I have spoken to Enigma and we are

Naruto

Sealiner
Soos Enigma gese het, hul kan so 20 henegelaars op een dag hanteer. Maar ek is seker dit sal nie n probleem wees as daar bietjie meer ouens by die klinik is nie. Laat ons net almal gaan en iets leer en die dag geniet. Dit sal ook lekker wees om julle manne te ontmoet.

Kom ons kyk hoeveel hengelaars ons gaan wees (tussen hakkies):
1.Naruto + 1 (2)
2.Marius Rush (1)
3.Enigma Jnr (1)
4.Wykie (?)
5.Waldok (?)
6.Justplainshark (+2 kinders) (?)
7.Craig54 (?)
8.Sukkel Maar (?)
9.Veemal (?)
10.Marvelous Mark:fishn(+1child + the old ball and chain) and a friend. (?)
11. Zeelie (?)
12.Schalkgrobler +1 (?)
 

Naruto

Sealiner
Schalkgrobler wrote:
wat behels die kliniek als.
Craig Neil en Marius Rusch gaan die klinik aanbied. Soos ek verstaan gaan hul als behandel van tackle tot aas, cast, taktiek ens. Hul is albei Proteas en het al n hele paar kampioenskappe gewen. Ek is seker ons gaan stomgeslaan wees. Die rede hoekom daar net vir n sekere hoeveelheid hengelaars plek is, is omdat hul elke hengelaar persoonlike aandag wil gee by sy/haar stand met sy/haar toerusting.
 

Sukkel maar

Senior Member
Soos Enigma gese het, hul kan so 20 henegelaars op een dag hanteer. Maar ek is seker dit sal nie n probleem wees as daar bietjie meer ouens by die klinik is nie. Laat ons net almal gaan en iets leer en die dag geniet. Dit sal ook lekker wees om julle manne te ontmoet.

Kom ons kyk hoeveel hengelaars ons gaan wees (tussen hakkies):
1.Naruto + 1 (2)
2.Marius Rush (1)
3.Enigma Jnr (1)
4.Wykie (?)
5.Waldok (?)
6.Justplainshark (+2 kinders) (?)
7.Craig54 (?)
8.Sukkel Maar (+4 but to be confirmed)
9.Veemal (?)
10.Marvelous Mark(+1child + the old ball and chain) and a friend. (?)
11. Zeelie (?)
12.Schalkgrobler +1 (?)
 

wykie

Senior Member
Kom ons kyk hoeveel hengelaars ons gaan wees (tussen hakkies):
1.Naruto + 1 (2)
2.Marius Rush (1)
3.Enigma Jnr (1)
4.Wykie + 1 (2) (my wife)just for camping
5.Waldok (?)
6.Justplainshark (+2 kinders) (?)
7.Craig54 (?)
8.Sukkel Maar (+4 but to be confirmed)
9.Veemal (?)
10.Marvelous Mark(+1child + the old ball and chain) and a friend. (?)
11. Zeelie (?)
12.Schalkgrobler +1 (?)
 

Naruto

Sealiner
Sukkel maar wrote:
Soos Enigma gese het, hul kan so 20 henegelaars op een dag hanteer. Maar ek is seker dit sal nie n probleem wees as daar bietjie meer ouens by die klinik is nie. Laat ons net almal gaan en iets leer en die dag geniet. Dit sal ook lekker wees om julle manne te ontmoet.

Kom ons kyk hoeveel hengelaars ons gaan wees (tussen hakkies):
1.Naruto + 1 (2)
2.Marius Rush (1)
3.Enigma Jnr (1)
4.Wykie (?)
5.Waldok (?)
6.Justplainshark (+2 kinders) (?)
7.Craig54 (?)
8.Sukkel Maar +4 (5 but to be confirmed)
9.Veemal (?)
10.Marvelous Mark(+1child + the old ball and chain) and a friend. (?)
11. Zeelie (?)
12.Schalkgrobler +1 (?)
Sukkel Maar, gaan jul dan 5 hengelaars wees?
 

Sukkel maar

Senior Member
Ok geen probleem. Wel ek glo ek en twee sal definitief gaan. My suster kraam amper dan , so ek twyfel of my swaer sal gaan en my neef is/was self 'n springbok hengelaar gewees. Nie seker of hy sal wil saam gaan nie.
 

Waldok

Senior Member
Dit gaan net ek wees, so tel net vir een. Ek oorweeg nog of ek my honde moet saamvat....



1.Naruto + 1 (2)
2.Marius Rush (1)
3.Enigma Jnr (1)
4.Wykie (?)
5.Waldok (1)
6.Justplainshark (+2 kinders) (?)
7.Craig54 (?)
8.Sukkel Maar +4 (5 but to be confirmed)
9.Veemal (?)
10.Marvelous Mark(+1child + the old ball and chain) and a friend. (?)
11. Zeelie (?)
12.Schalkgrobler +1 (?)
 

Waldok

Senior Member
@ Wykie. Ek glo nie dit sal n probleem wees nie. Poodles is in elk geval soet honde. Ek gaan nie regtig my kinders (honde) saamvat nie, hulle is te onmoontlik stout en gaan net my aandag aftrek van die kliniek.
 

Naruto

Sealiner
Jul kan die hele familie saambring as jul wil. Ek wil net vir nou weet hoeveel hengelaars jul gaan wees lol! So die nr in hakkies dui net aan hoeveel ouens jul gaan wees wat gaan visvang as deel van die klinik. Ons sal moet uitvind oor die honde, want ek weet van die venue laat nie honde toe nie. Ek glo nie Ardenza sal n probleem he met honde nie.
 
Top