pabz0r wrote:
megafish wrote:
Personally I have been away with work a lot, otherwise I fish Venues as much as possible, but ask yourself...what are you doing to assist in the development of Carp Angling and its Venues
The whole "If you first build it we will come" attitude is a bit ...So die Motto van die storie is kry ees n moerse cool venue op gauteng se voorstoep propvol 40lbers dan kom ons, ma ons wil nie help nie net kom vang
maar dis mos hoe ons suid afrikaners geword het sien nie sie son skyn oor enige iemand nie, kyk neer op mekaar, kritiseer en kerm oor alles(R50 in die geval) o wag dit gaan nie daaroor nie
Dink jy rerig jou R50 help so baie? Stoot die membership eerder op na R300, sit n plan op die tafel van waar die volgende NUWE venue is, wat dit gaan kos, vra n special fooi om hom te bekom en kry hom. Easier said than done, verseker, maar geld praat. R50 praat nie.
Vir R300 gaan jy lede kry wat op elke geleentheid sou wil gebruik maak van die venues en nie net n lid is omdat dit vir n goeie doel is nie, n goeie doel sit nie geld in die eienaar van die dam se sak nie, baie ouens is snaaks wat geld aanbetref, ander ouens is net lief om dit vir love en charity te doen. As daar meer mense was vir love en charity sou daar meer venues gewees het? Of hoe?
Alles gaan ook nie oor groot vis nie, dit gaan oor n maklike naweek weg, wat nie in die vrystaat is nie.
Daar was n thread so 2 jaar terug waar SACS mense gevra het hoekom hulle nie join nie. Daar was baie voorstelle gemaak deur mense maar die probleem is dat daar nie daarna geluister word nie.
Ek het voorgestel dat SACS een venue kies en 'n addisionele membership vra as jy daai dam wil fish. Die geld van die addisionele membership word dan op daai water aangewend. Daar is mense wat bereid is om geld te invest as daar 'n ordentlike plan op die tafel gesit word soos George se voorstel. Party van ons wil eerder groot vis vang as gerieflik kamp.
Mense het my aangeval en gese ek is selfsugtig alhoewel die thread gevra het hoekom mens nie deel is van SACS nie.
As daar bietjie na voorstelle geluister was en iets daaromtrent gedoen was sou mense SACS meer ernstig opgevat het. In 2 jaar kon daar baie gedoen geword het aan so projek.
Moet ook nie aangaan asof SACS die enigste mense is wat iets vir die sport doen nie. Baie van ons dra by tot die ontwikkeling van die sport. Ons maak tonne en tonne HNV boilies wat in damme ingaan, ons het vanaf 2010 reekse artikels gedoen vir tydskrifte oor karp fishing, ons reel events by damme waar ons hengelaars saambring, mekaar uithelp, die vis ordentlike kos voer en lekker fish. Laastens het ons 'n plaas gekoop waar ons 'n veilige groot vis venue gaan opsit vir almal om te kom geniet so moet nooit daai kaart speel nie.
Megafish, Ek glo ek het al meer vir die sport gedoen as die R50 wat jy elke maand aan SACS se bankrekining donate! Ek spandeer duisende elke maand aan my fishing, ek betaal nie R50 per maand aan n organisasie wat geen input verwelkom nie!