Ons het nou die dag bietjie begin stry tussen mekaar toe vriende goedkoop gerei wou koop.
Ons het gestry totdat ek hulle mooi gewys het dat hul gerei niks teen die kostes van hengel is.
Trippie Vaal Dam toe vanaf Pretoria, Biermans
Pertol R340.00
Hek Toegang (Kar + 1 hengelaar) R80.00
Snaks en koeldrank R40
Toekomstige Tolgelde R60
sonder Drank, Aas of Voer is uitset vir 1 dag trippie R520 so wat is dit dan eintlik om 'n ordentlike katrol te koop en 1 trip te skip.
My gerei (Kinders en Vrou se kompetisie gerei ingesluit)
Varswater oewer R72,000 (12 XTE - XTEA Baitrunners, 6 GTE Baitrunners, 8 T53, 2 x Skycasters, 8 x 10' IM6, 4 x IM7 12', 2 Stainless Stands en kaste met inhoud en 2 Staal Stands met Kiaat kaste, 4 stelle keepnets en 4 Stelle skepnette - [/b] Lots of money - Fishing days out with the family or watching my sone win a National Championships - PRICELIST,
Paal Hengel R23,000
Rots en Strand R63,000
Bass en Spesie hengel R23,000
My car, 2004 Toyota corrola with 250000km worth R50,000
My Priority
Fishing