Geniet jul naweek

Sukkel maar

Senior Member
Snaaks hoe vrydae die stilste is hier ne. Sal dink dis juis wanneer die manne wil kuier en nie werk nie. Ek's op die oomblik so lus vir 'n kuier ek kan sommer 'n dubbel water gaan down......:cry1
 

Sukkel maar

Senior Member
Ek het met die lang naweek voor die paas naweek laas...BAD!!! BAIE BAD!!! Gelukkig gaan jy darem die naweek bietjie lyne nat maak. Ek's sommer jaloers!
 

AMG1

Senior Member
Ag shame areme Sukkel maar.Toema jy gan daai comp wen dan gaan jy some tonne better voel
 

Sukkel maar

Senior Member
Met al die tips wat ek van julle almal gekry het moet ek. Ek moet nou net my boekie saam vat. Anders is ek op my ys.
 

Waldok

Senior Member
Dis Vrydag middag en dit ^$^#$^% reen alweer in JHB. Ek trek sommer !!!

Hoop maar more is beter langs die water.
 

Waldok

Senior Member
Ek het nou na 4 websites gekyk. Die een se niks reen nie, die ander se 30% ren. Die ander een se dit sal teen 2 uur vir n ruk lank reen.

Kan iemand vir my werk reel in Port Elizabeth? Dis mos nou droog daar?

Ek is uiters gatvol vir die reen, as dit nie met die gholf inmeng nie, dan is dit die visvang.
 

Sukkel maar

Senior Member
HAHAHAHAHAHA!!!! Ek dink hulle moet dieselfde reen dansers begin aanskaf , want duidelik is iemand of almal deurmekaar!
 
G

Guest

Guest
Eish Eish Eish! I can now not wait for the weekend to start either...

I'm going to AndriesH to collect my new rods::S::S::S
 

Naruto

Sealiner
Ouens. Jul moet dit net geniet. Vrydae is maar stil want almal probeer hul werk inhaal wat hul verloor deur fresh te raak deur die week op sealine. lol! :blah mwa mwa mwa mwa

Eks is nou oppad om my bakkie te pak en vereeniging toe te ry. More gaan ardenze se karpe my dag maak.

Geniet jul jul naweek!!!!
 
Top