Geniet jul naweek

Naruto

Sealiner
Ek gaan more beitjie roodeplaat toe om te sien of ek doe spook kan afskud wat my so pla daar. Hoplik vang ek n PB.

Mag jul almal jul PB's verbeter wat gaan hengel!

:ifishin+:::S=:wfish

::slr::
 

Unlimited

Sealiner
Lekker man. Ons gaan club notique toe langs pecanwood. Het my erdwurms en vismeel, gaan dit als meng met bopm en kyk of ek n baber feed spot kan maak. Hoop maar vir die beste.
 

*TVDM*

New member
Ek gaan hopelik die stof van my stokke die naweek by Arabie dam afspoel en weer gaan kyk hoe lyk n vis. Solank ek net nie weer n krok haak nie...lmga! Adrenalien se moses!:imnew
 

AMG1

Senior Member
:welcomesea:Welkom TVDM. MWA

LMGA

Nee ongelukkig kon sy hom nie land nie. Ma dit was n sight toe daai croc daai viskop vat.

Die naweek is dit ek en die silver carpe en Arabie wat bietjie gaan praat.

Gan jy hengel Sukkel Maar?
 

Sukkel maar

Senior Member
LOL!!! Ek hoop TVDM is jou vrou of meisie......:?

Ek gaan eers weer die 29ste May. Dan is dit daai social kompetisie by Steyns. Kan nie meer wag nie. Wou baie graag voor dit gegaan het , maar is te besig.

Jy moet maar hard met hulle praat en foto's van daai "disciplinary hearing" neem...LOL!!
 

*TVDM*

New member
Sukkel Maar: Hoe sal ek nou se...gelukkig nie! En ook ongelukkig nie... Dit sou cool wees maar wie sou dit skep!? Die krokkie het al vroeg oggend gepla toe hulle penne uitsit vir die klub komp, toe jaag ek hom met n supercast mieliebol.

AMG1: dankie vir die verwelkoming ::rm
Dink solank aan die skins vir die naweek:fbash
 

AMG1

Senior Member
LOL Sukkel Maar.Try haar vang maar sy wili die aas vat nie.LMGA

TVDM- Sal dink oor daai skins en jou laat weet.
 

Sukkel maar

Senior Member
LOL!!! AMG1...Try supercast se rose....LOL!!!!

TVDM - Jy moes AMG1 gekry het om te skep. Om te wys hy sal enige iets vir jou doen.....HAHAHAHAHA!!!!!
 

*TVDM*

New member
Sukkel maar - AMG1 is nou baie braaf maar glo my hy sou nie daai krok skep nie! hahaha!:hyst:

Dudes...lyk dit of ek vinne en skubbe het of wat-pienksweets, rosedips-...donker sjokelade sou werk....
 
Top