Hi SL30SH
ek het nie ondervinding met daai katrol nie. Ek het wel gehoor dat die katrol n goeie drag rating het. Een van fin nor se groot probleme met hul grinders wat dat dit nie instant anti reverse het nie wat die katrol baie ongemaklik maak vir jigging. Ek weet nie of dit verbeter is op die nuwe reeks nie so maak dalk net seker daaroor. Sterkte met jou besluit!