GEELSTERT

SL50SH

New member
sOEK RAAD SOEK 'N GRINDER VIR JIGGING.
kYK NA FIN NOR OFFSHORE 7500.
Gaan dit kan pak vat.?
Enagge raad of info sal help:ifishin .
 

SL50SH

New member
Naand so daar is niemand wat vir my kan raad gee oor die katrol nie.
Is dit stront of gaan dit die werk kan doen????????????????????
 
Hi SL30SH
ek het nie ondervinding met daai katrol nie. Ek het wel gehoor dat die katrol n goeie drag rating het. Een van fin nor se groot probleme met hul grinders wat dat dit nie instant anti reverse het nie wat die katrol baie ongemaklik maak vir jigging. Ek weet nie of dit verbeter is op die nuwe reeks nie so maak dalk net seker daaroor. Sterkte met jou besluit!
 

Strepie

Sealiner
Eish...julle manne moet leer om die forum te gebruik.
http://sealine.co.za/view_topic.php?id=85212&forum_id=67

en post jou vraag in daai betrokke subforum.
 
Top