Dankie frikkie! Ek is reeds besig om nou vir die langnaweek te beplan! Ek het net n vraag. Waar kan ek my boot launch by die dam want toe ek laas by die launch wil ingaan toe se hulle vir my dit is vir private boot uienaars. Ek moes toe maar loop sukkel daar langs die kamp gronde. Ek wil regtig n gooi daar naby die damwal gaan maak van die boot af?