GARDEN ROUTE

Lofty

Senior Member
Hy het net anderkant ons gaan staan by passie,ek het hom ontmoet hy het nou onlags begin hengel,sê geluk vir hom.
 
Nee wat oom ekt gan poppers gooi vir Bass die ander dag ma gou besluit dis nie my styl nie...
Dis amper kabeljou tyd dan kan die bootjie weer in die aand op gourits rivier le...
 
Lofty

Senior Member
BergieVisserman wrote:
Nee wat oom ekt gan poppers gooi vir Bass die ander dag ma gou besluit dis nie my styl nie...
Dis amper kabeljou tyd dan kan die bootjie weer in die aand op gourits rivier le...
Het nie gehoop ek beleef die dag dat 'n 27 jarige ou vir my oom sê nie:fbash
 
robyosh

Sealiner
Oh my word my customer just left 10 min ago PSY left 4 hours ago and here I`m left going to sleep for an hour or driving to the spot having a snooze till I get awoken by the rest at 5.

PS. OOOOOOOM jy hengel nogals goed vir `n ou man ::teas:: spot maar net maar ja jy hengel okey maar nog steeds `n ou man.

Wag wag dis nou nie meer `n grappie nie so lank die hart nog jonk is, is die man maar nog sterk.

Lofty kom maak `n draai een dag man ons wil almal leer, moet nou nie so wees nie asb ::jdfis
 
Lofty

Senior Member
robyosh wrote:

haha ek het 'n leermeester nodig want ek vang niks nie om dit mooi te stel,wag nog so 2 weke dan bel ek jou om krakers te vang.
 
Psy

Sealiner
Saturday early we arrived to find some CAW bakkie, with a father/son team.
We arrived just after ~ Def-e-nition,Robyosh,DJP,myself.

Def-e-nition was the first with an on-Dad. Robyosh followed close by.
 
Attachments

  • IMAG1114.jpg
    IMAG1114.jpg
    22.1 KB · Views: 501

Psy

Sealiner
DJP and myself trying hard to catch the leaders, when Def-e-nition got hooked again and battled his way to the top of the rock for a better view of the playing field.

Sadly he lost the fish about 30mins later.
 
Attachments

  • IMAG1124.jpg
    IMAG1124.jpg
    23.2 KB · Views: 499

Psy

Sealiner
another....our friend would be chuffed with my Bonnie 'chops' preparation...........
 
Attachments

  • IMAG1127 (2).jpg
    IMAG1127 (2).jpg
    43.2 KB · Views: 499

Psy

Sealiner
So I decided to remove the circle and fish with 2 J hooks, varying my fishing time with an edibles rig to the front of the rock which the tiddlers were eating heartily to our freshly prepared mussel/redbait combos.

DJP hooked a small Roman and tossed it back in.

In the meantime all slide rods in the water.....no missed calls were being taken...
 
Attachments

  • IMAG1118 (2).jpg
    IMAG1118 (2).jpg
    18.1 KB · Views: 501
Top