Het nie gehoop ek beleef die dag dat 'n 27 jarige ou vir my oom sê nieNee wat oom ekt gan poppers gooi vir Bass die ander dag ma gou besluit dis nie my styl nie...
Dis amper kabeljou tyd dan kan die bootjie weer in die aand op gourits rivier le...




haha ek het 'n leermeester nodig want ek vang niks nie om dit mooi te stel,wag nog so 2 weke dan bel ek jou om krakers te vang.Oh my word my customer just left 10 min ago PSY left 4 hours ago and here I`m left going to sleep for an hour or driving to the spot having a snooze till I get awoken by the rest at 5.
PS. OOOOOOOM jy hengel nogals goed vir `n ou man ::teas:: spot maar net maar ja jy hengel okey maar nog steeds `n ou man.
Wag wag dis nou nie meer `n grappie nie so lank die hart nog jonk is, is die man maar nog sterk.
Lofty kom maak `n draai een dag man ons wil almal leer, moet nou nie so wees nie asb![]()