n raggie is mak soos n blesbok op n plaas....seker 6 jaar gelede vang ons elwe op oom Eric se afgelee plek langs see...ek vang n skeurtand..hy was getag...nommer afgeskryf...nooit ingestuur..twee weke later vang ons weer daar.my maat vang selle raggie weer!net daar....daars al in een komp op een dag dieselle raggie twee keer gevang!sal interresant wees om te weet watter van daai haaie al hoeveel keer gevang was..Shawn het al n paar troeteldiere daar dink ek...word hul "getag" of nie..?![]()
my ander neef van kaap....jack parrow..Lots of Garrick coming out but all small but the grunter and cob are nice and healthy

ja jou grapjas die gp manne vang beter as jy ..twee tigertjies vir braai