GARDEN ROUTE

KARLR

Member
Caught a "sizer" cob this morning, released, and kept one for the braai. Suiderkruis beach

Trying to load the photo's
 

SPARRABOS

Sealiner
fransmanshoek..dalk Kan die hengelaar ons meer vertel van sy vang's as hy kyk
 

Attachments

  • IMG-20170105-WA0002.jpg
    IMG-20170105-WA0002.jpg
    46.8 KB · Views: 395

goliat

New member
sal interresant wees om te weet watter van daai haaie al hoeveel keer gevang was..Shawn het al n paar troeteldiere daar dink ek...word hul "getag" of nie..? :cool:
 

robyosh

Sealiner
The lerrie and grunter from swartvlei small shad and plenty of them from vicbay peer, friend of mine actually goes there to stop the guys from catching undersized or over bag limits as for me would love to help but lying flat on my back in hospital after breaking my leg and no worste of all is wasn't while I was fishing. I'm going to be out of action for a while so guys please keep me informed of what's happening

Sparrabos nice bag
 

SPARRABOS

Sealiner
goliat wrote:
sal interresant wees om te weet watter van daai haaie al hoeveel keer gevang was..Shawn het al n paar troeteldiere daar dink ek...word hul "getag" of nie..? :cool:
n raggie is mak soos n blesbok op n plaas....seker 6 jaar gelede vang ons elwe op oom Eric se afgelee plek langs see...ek vang n skeurtand..hy was getag...nommer afgeskryf...nooit ingestuur..twee weke later vang ons weer daar.my maat vang selle raggie weer!net daar....daars al in een komp op een dag dieselle raggie twee keer gevang!;)
 

SPARRABOS

Sealiner
was vakansie by Ryno gewees...hyt met sy raad en bystand paar vakansiegangers se Harte bly gemaak...mooi vangste van suidkaap_seal1_
 

KARLR

Member
Daai mannetjie ( Ryno ) werk hard. Ek het hom laas week een oggend vroeg op die strand raakgeloop met 2 van sy customers. Hy vang en hulp tot so 7 uur, dan pak hy op en gaan werk verder vir die dag.
 

goliat

New member
Ek het nie sy no. nie,maar weet hy werk/gaan baie na Arms & tackle outdoorworld in George..hulle behoort sy no. te he...Nie seker of hy daar werk of wat nie...
 

SPARRABOS

Sealiner
robyosh wrote:
Lots of Garrick coming out but all small but the grunter and cob are nice and healthy
my ander neef van kaap....jack parrow..
ook vakansie kom kuier...vaar sommer met Klein vlei skuitjie en roeispane rivier in.
uur later kom hy met aandete



vra met wat se aas??brood as transvalers wil weet:fbash:hyst:ja jou grapjas die gp manne vang beter as jy ..twee tigertjies vir braai
 

Attachments

  • IMG-20170107-WA0047.jpg
    IMG-20170107-WA0047.jpg
    26.2 KB · Views: 289
Top