GARDEN ROUTE

KARLR

Member
Cobus, ons moet maar by Lofty gaan aanklop vir hulp, om die blanking spel te breek !!  Of by Bergie, lyk my hy blank nooit.
 

Lofty

Senior Member
KARLR wrote:
Cobus, ons moet maar by Lofty gaan aanklop vir hulp, om die blanking spel te breek !!  Of by Bergie, lyk my hy blank nooit.

Ek blank gereeld KARLR,Wian wat die vis gevang het se blanking spell is gebreek..ek gaan more weer erens blank..lol
 

Lofty

Senior Member
Ek weet dat op die see net 'n roman of 2 uitgekom het en van die kant af het my vriend by Kanon so 6kg kraker gevang maar dis dit,ek was verlede week Kanon toe en dis net babers en haaitjies en dit met vars pienk prawn...ek dink nie 'n paddletail gaan 'n vissie vir 'n lee magie vang nie lol
 

Go fish

New member
Het toe Sondag bietjie by boggoms gaan paddletails gooi, een klein kabeljoutjie deur 'n vriend van my se seun, en my paddletail was middeldeur gebyt deur 'n elf.

Water was M#*R$ koud ! Het toe draai gaan maak by Gouritsmond en sien die manne staan dik daar, niks sien uitkom nie maar hoor daar is steenies.

 
 
Top