Ek is van komende Saterdag tot die 24ste September in Sedgefield. Ek sal meestal gerickes/gonnas, buffelsbaai, brenton en dalk 'n paar keer die hackerville kus gaan vis en die mere as die see te rof raak.
As enige iemand wil saam gaan of iemand soek om erns saam te gaan vir 'n sessie pm my...