GARDEN ROUTE

Blommie09 wrote:
As n mens dalk so gelukkig is om nog n paar swem linte in n tank te he sal hulle ook werk?

Hulle sal definitief werk viri grunters. Dodelik ma in enige rivier. Ma vat ma 'n boksie pillies saam, daar het paar lelike goed ons hoeke afgespring vandag.

Vir my is prawns in kleinbrak useless, ekt 'n jaar op prawn geblank lol. Behalwe as jy drift.

Stywe lyne
 
Cobus Blouberg

Senior Member
Aggenee CharlesF - daai avatar van jou het my nou vir 'n totale POP gevat man!

En duim merke op die laptop se skerm gelos, haha!

Verder, my 2 sent: Lintwurm is die dodelikste aas vir grunter, oor 15 jaar se tyd het ek nog nooit met hul 'geblank' nie, ek het fotos, hahaha!

Die klein goedjies los die lint ook meestal uit, wat baie help.

Dis net skaars en moeilik te kry...
 
CharlesF

Senior Member
Cobus Blouberg wrote:

Groot askies vir die duim merke!

Ek het al van lintwurm gehoor maar dit was die tipe wat mens baie baie siek maak!

Waar kan mens na die lintwurm soek en hoe lyk dit?
 
Cobus Blouberg

Senior Member
Lintwurm is geel of so vaal oranje, rek en krimp heeltyd - lyk soos geen ander hul met 'n wurm nie, jy sal sommer weet as jy een sien. Twee donkerder stroke aan weerskante.

Mens kry uit met die gewone pomp wat jy mee kappers pomp, of wanneer hul oor 'n vlak plaat beweeg/spoel/swem - soos voor Leisure Island in Knysna. Kyk net mooi waar 'n ou mag aas uithaal en waar nie, dis nogal 'n storie.

Doen maar 'n paar 'searches', ek het nie materiaal daaroor op hierdie laptop nie.

Net muggies, haha!
 
R.J.

New member

As die lint swem kan jy hulle skep, limit is 10, nes maanskyn.  Moet asb net nie die local skollies in knysna support wat die goed met 'n tuinvurk grawe nie.  Die banke is al letterlik deur geploeg en dit vernietig al die ander organismes, insluitend ander aas spesies!!  Kyk maar net hoe lyk die banke na 'n aand of twee oor 'n springgety, dit is genuine skrikwekkend!!!  Solank daar 'n aanvraag en willige kopers is sal dit nooit stop nie.
 
CharlesF

Senior Member
R.J. wrote:

Agreed R.J! I would suggest that those caught buying from the locals must be named and shamed and this forum.
 
450SLC

New member
CharlesF wrote:

Net soos die prawns nou op Klein Brak uitgeroei word. Hoop nie iemand koop dit nie!:swear
 
robyosh

Sealiner
So so saturday morning at 4 I head on to pick the boat up as ALLORNOTHING decided that we should go and get some stock fish out in the deep so off I head to mossel bay thinking what was left behind well to my surprise nothing - yay

So after a 45 min ride we land up at the spot first drop and first fish man oh man this is going to be a good day.

Too my surprise 3 hours later and we sitting with 1 lonely stock fish on board mmmmmmmmmmmmm

We dicided to go get some back fish at the point what a laugh we had... we watched these 2 guys fishing from their jetski back to back on windvogel for roman etc with lures on and then on top of it they put some bait on the lures

So after messing around catching some roman and other fish we called it a day not being to happy with the results.

But to make up for a bad days deep sea we went to fish from the rocks on sunday man ah man what fun did we have with our 10 foots.

After trying at Gouritz we went to a little spot where we caught over 10 species of fish in about 4 hours everything from Wildeperd, bronze bream, roman, rock cod ( yellow belly and another ) black tail 5 fingers or what ever you want to call it, barbel only 3 tho, 1 shark, everything except the galjoen that I was so much heart broken about and cracker.

Other than that it was almost every cast an on or stuck didn`t even think of taking pics as we where just having so much fun for our MR Famous or Imformous DEFINITION also joined about 2 hours into the session and also did his share of contributing to the tally.

Next time I will take pics for you guys to prove the species and catches
 
vegkop

New member
daars rerig niks prawn by Kleinbrak...Het dit saterdag beleef!sea barber en n klein kabeljou gevangwat eerste vir my is!
 
justin hurst

New member
Howsit guys, ill be back in george from stellenbosch this weekend for a study break and really want to catch comething, any suggestions? does anyone know if the grunter are still coming out at swartvlei?
 
robyosh

Sealiner
Okey so this time we made the use of a camera phone or is it called a cel phone.

Just bear with me guys as I don`t have much time so will post the pics and write some comments later

Just a quick show of hands whom would be interested in organising a get together here in the garden route we all go stay somewhere eg gouritz . Definition organised one long ago and was great fun.
 
Top