GARDEN ROUTE

chris ferreira

New member
ok so i have an question, where would be the best spot to catch cob and grunter in kleinbrak river?i know the young garrick is thick between the trainbrige and the slip.want to go try for cob saterday
 
chris ferreira wrote:

Ekt jou mos gewys hoe om daai groot grunters te vang. Net geduld... Sondag is spring in volle glorie, dan kan kleinbrak weer kobbies gee. Try plekke soos die causeway 2 ure voor en 2 ure na vol. As die water erg stoot gan draai die vis daar. Jy sal grunter ook daar kry op die selfde beginsel as by die parkie. Van die kant sal ek vir kobbies gooi tussen die treinbrug en die padbrug, hy maak so puntjie daar. Gooi livies. Die ander gate is hoer op in die rivier jy sal met 'n bootjie of 'n kayak moet opgaan. Ek sal jou nog die gate gan wys, moenie worry!!!
 
Inky Squid

Active member
BergieVisserman wrote:
chris ferreira wrote:
ok so i have an question, where would be the best spot to catch cob and grunter in kleinbrak river?i know the young garrick is thick between the trainbrige and the slip.want to go try for cob saterday
Ekt jou mos gewys hoe om daai groot grunters te vang. Net geduld... Sondag is spring in volle glorie, dan kan kleinbrak weer kobbies gee. Try plekke soos die causeway 2 ure voor en 2 ure na vol. As die water erg stoot gan draai die vis daar. Jy sal grunter ook daar kry op die selfde beginsel as by die parkie. Van die kant sal ek vir kobbies gooi tussen die treinbrug en die padbrug, hy maak so puntjie daar. Gooi livies. Die ander gate is **** op in die rivier jy sal met 'n bootjie of 'n kayak moet opgaan. Ek sal jou nog die gate gan wys, moenie worry!!!

Waar is die "causeway"?
 
Inky Squid wrote:

Verby riverside aan die linkerkant. Daars "n causeway deur 'n boer gebou om oor die rivier te ry.
 
sabs626

New member
Anyone catch anything today in the wilderness area today??

Only managed to get a small sand shark and a 1kg baber...

Water was very cold.
 
chris ferreira

New member
Tnx wynand, so I got a lot of garrick in the river, small most of them and then we got 2 larger ones, one of 530FL and another of 49FL, a lot of the 1.5kg class grunters and other small fish, total fish of the day was 15 fish
 
Psy

Sealiner
Looks like you guys had a jol....pity about the water!

Uncle M must have fixed his clutch, with all those passengers!

:)
 
Blommie09

New member
Hi there. I need some help. I need to make my mind up where to fish on Friday. I am in George so my options are Gouritz, Kleinbrak, Swartvlei and Knysna. Only estuaries.

Would anyone like to give an opinion on where i could try my luck.
 
Psy

Sealiner
Swartvlei is full of lewendig groot Grunter....Knysna is ook vol met krakers wat binne toe gekom het.

Your choice?!

Tight lines
 
Blommie09

New member
Psy wrote:

Dankie vir die reply Spy.

Is daai grunters in die bovlei of nader aan die mond. Ek het van n paar ouens gehoor wat mooi vis by grasbankies gekry het. Watter aas vang hulle die grunters op.

Waar in Knysna vang hulle die krakers. Dalk dit try met n paar bloedwurmpies
 
Cobus Blouberg

Senior Member
Blommie09 wrote:

Grunters in Swartvlei - 'paar mooies uitgekom naby die treinbrug, op die plaat aan die teerpad se kant.

En dan nader aan die mond, in die kanaal ook.

Pienk kappers, maar ook op sardiens.

Net baie gras, 'n ou bly besig met 'grasvis'! En die $%^& babers is ook besig!

Water is nou kouerig, maar ten minste staan die barometer mooi.
 
Blommie09

New member
Cobus Blouberg wrote:

Dankie vir die reply. Sal jy se beter in die dag of nag hengel.
 
Blommie09

New member
Dan gaan ek so maak. Sal more laat middag en deurnag gooi vir kobbies en dan weer die oggend vir grunters.

Kyk vir die mal moer op n rubberduck. Kom se hallo as julle naby is.

Stywe lyne!!!
 
justin hurst

New member
howzit blommie, over the past week ive been catchin grunter everytime i try the train bridge at swartvlei, i only used pilchards, got a nice 3.5kg one on half a pillie, all were in the day time
 
Top