chris ferreira
New member
ok so i have an question, where would be the best spot to catch cob and grunter in kleinbrak river?i know the young garrick is thick between the trainbrige and the slip.want to go try for cob saterday
Ekt jou mos gewys hoe om daai groot grunters te vang. Net geduld... Sondag is spring in volle glorie, dan kan kleinbrak weer kobbies gee. Try plekke soos die causeway 2 ure voor en 2 ure na vol. As die water erg stoot gan draai die vis daar. Jy sal grunter ook daar kry op die selfde beginsel as by die parkie. Van die kant sal ek vir kobbies gooi tussen die treinbrug en die padbrug, hy maak so puntjie daar. Gooi livies. Die ander gate is hoer op in die rivier jy sal met 'n bootjie of 'n kayak moet opgaan. Ek sal jou nog die gate gan wys, moenie worry!!!ok so i have an question, where would be the best spot to catch cob and grunter in kleinbrak river?i know the young garrick is thick between the trainbrige and the slip.want to go try for cob saterday
chris ferreira wrote:Ekt jou mos gewys hoe om daai groot grunters te vang. Net geduld... Sondag is spring in volle glorie, dan kan kleinbrak weer kobbies gee. Try plekke soos die causeway 2 ure voor en 2 ure na vol. As die water erg stoot gan draai die vis daar. Jy sal grunter ook daar kry op die selfde beginsel as by die parkie. Van die kant sal ek vir kobbies gooi tussen die treinbrug en die padbrug, hy maak so puntjie daar. Gooi livies. Die ander gate is **** op in die rivier jy sal met 'n bootjie of 'n kayak moet opgaan. Ek sal jou nog die gate gan wys, moenie worry!!!ok so i have an question, where would be the best spot to catch cob and grunter in kleinbrak river?i know the young garrick is thick between the trainbrige and the slip.want to go try for cob saterday
Verby riverside aan die linkerkant. Daars "n causeway deur 'n boer gebou om oor die rivier te ry.BergieVisserman wrote:
chris ferreira wrote:Ekt jou mos gewys hoe om daai groot grunters te vang. Net geduld... Sondag is spring in volle glorie, dan kan kleinbrak weer kobbies gee. Try plekke soos die causeway 2 ure voor en 2 ure na vol. As die water erg stoot gan draai die vis daar. Jy sal grunter ook daar kry op die selfde beginsel as by die parkie. Van die kant sal ek vir kobbies gooi tussen die treinbrug en die padbrug, hy maak so puntjie daar. Gooi livies. Die ander gate is **** op in die rivier jy sal met 'n bootjie of 'n kayak moet opgaan. Ek sal jou nog die gate gan wys, moenie worry!!!ok so i have an question, where would be the best spot to catch cob and grunter in kleinbrak river?i know the young garrick is thick between the trainbrige and the slip.want to go try for cob saterday
Waar is die "causeway"?
Dankie vir die reply Spy.Swartvlei is full of lewendig groot Grunter....Knysna is ook vol met krakers wat binne toe gekom het.
Your choice?!
Tight lines
Psy wrote:Dankie vir die reply Spy.Swartvlei is full of lewendig groot Grunter....Knysna is ook vol met krakers wat binne toe gekom het.
Your choice?!
Tight lines
Is daai grunters in die bovlei of nader aan die mond. Ek het van n paar ouens gehoor wat mooi vis by grasbankies gekry het. Watter aas vang hulle die grunters op.
Waar in Knysna vang hulle die krakers. Dalk dit try met n paar bloedwurmpies
Dankie vir die reply. Sal jy se beter in die dag of nag hengel.Blommie09 wrote:
Psy wrote:Dankie vir die reply Spy.Swartvlei is full of lewendig groot Grunter....Knysna is ook vol met krakers wat binne toe gekom het.
Your choice?!
Tight lines
Is daai grunters in die bovlei of nader aan die mond. Ek het van n paar ouens gehoor wat mooi vis by grasbankies gekry het. Watter aas vang hulle die grunters op.
Waar in Knysna vang hulle die krakers. Dalk dit try met n paar bloedwurmpies
Grunters in Swartvlei - 'paar mooies uitgekom naby die treinbrug, op die plaat aan die teerpad se kant.
En dan nader aan die mond, in die kanaal ook.
Pienk kappers, maar ook op sardiens.
Net baie gras, 'n ou bly besig met 'grasvis'! En die $%^& babers is ook besig!
Water is nou kouerig, maar ten minste staan die barometer mooi.