Het hierdie 8kg mosselkraker die vakansie by Reebok gevang. Nog n mooi een die ander aand verloor. Die vis is weer vry gelaat! Weet nie hoe mens so mooi vis nie kan terug gooi nie!

Oh man ek vang daai kus alleen en het nog nooit issues gehad nie maar sal nou seker wakkerder moet begin wees![]()
Bunkering, there has been some unsavoury characters hanging around Wildernis area for a while now.
Sad that this now happening. Time one or two of these thugs fall off the bridge again !!!