GARDEN ROUTE

Inky Squid

Active member
Got some really big grunter at Knysna, and YES, between 2 of us.... Bottle in pic is a 2L....
 

Attachments

  • IMG-20141214-WA0008.jpg
    IMG-20141214-WA0008.jpg
    46.1 KB · Views: 833
10847816_10152928659614985_2304691824713659043_n.jpg


Caught in front of the Views Hotel in Wilderness first cast.

Also, my first Shad. Safely released.
 

Dan-man

Member
More manne

Na my besoek aan een van my gunsteling plekke in die wêreld het ek darem so twee fotos om met jul te deel. Beide visse is vrygelaat en die groot een kon ek darem tag voor ek hom terugsit.

Dit was nog altyd 'n droom vir my om 'n ordentlike Leervis / Garrick te haak en toe word ek geseën met twee!

Ek is nie seker of ek die fotos korrek oplaai nie so as dit nie sigbaar is nie is aanwysings welkom.
 

Attachments

  • iphone5 1298.JPG
    iphone5 1298.JPG
    54.2 KB · Views: 495
Dan-man wrote:
More manne

Na my besoek aan een van my gunsteling plekke in die wêreld het ek darem so twee fotos om met jul te deel. Beide visse is vrygelaat en die groot een kon ek darem tag voor ek hom terugsit.

Dit was nog altyd 'n droom vir my om 'n ordentlike Leervis / Garrick te haak en toe word ek geseën met twee!

Ek is nie seker of ek die fotos korrek oplaai nie so as dit nie sigbaar is nie is aanwysings welkom.

Congrats on the decent fish and nice one on the release!(ni(ce(fish)(
 

Dan-man

Member
Hierdie was die volgende dag gewees. Hy was die groter een van die twee gewees wat met 'n tag in hom weggeswem het.
 

Attachments

  • iphone5 1305.PNG
    iphone5 1305.PNG
    49 KB · Views: 500

Dan-man

Member
Thank you very much Bunkering! It was truely a dream come true for me and the biggest reward was watching them swim off after revival.
 

Dan-man

Member
Baie dankie Inky Squid!

Dit was op groot lewendige Haarders. Ek het wel my arsenaal kunsaas gegooi maar, ek kon hul nie verlei nie.
 

TheFisherman..

New member
Het hierdie 8kg mosselkraker die vakansie by Reebok gevang. Nog n mooi een die ander aand verloor. Die vis is weer vry gelaat! Weet nie hoe mens so mooi vis nie kan terug gooi nie!
 

Attachments

  • 20141222_084550.jpg
    20141222_084550.jpg
    46.6 KB · Views: 472
Top