Want as jy aas aansit en daar kom per ongeluk 'n bietjie in jou mond, proe dit nie so sleg nie! LOL:lol:1Hoekom suiker ?
Mmmmm! stokkie lekkers virrie vis! julle manne raak nou slim nê!Bwhahaha
Dis ook n preservative..die. Sout cure die rooiaas, die suiker maak dat dit nie te veel cure nie en maak die sous stroperig en dikker.as ek dit vries, sit ek altyd suiker by. Dan. Vries ek dit in sy sous , soos. N sweet pickle. Lol