Galjoen Fast Food

stinkmossel

Sealiner
Bwhahaha
Dis ook n preservative..die. Sout cure die rooiaas, die suiker maak dat dit nie te veel cure nie en maak die sous stroperig en dikker.as ek dit vries, sit ek altyd suiker by. Dan. Vries ek dit in sy sous , soos. N sweet pickle. Lol
 

Mike Smith

Sealiner
stinkmossel wrote:
Bwhahaha
Dis ook n preservative..die. Sout cure die rooiaas, die suiker maak dat dit nie te veel cure nie en maak die sous stroperig en dikker.as ek dit vries, sit ek altyd suiker by. Dan. Vries ek dit in sy sous , soos. N sweet pickle. Lol
Mmmmm! stokkie lekkers virrie vis! julle manne raak nou slim nê!
 

fanievb

Senior Member
ek ruik daai asies tot hier, sommer so deur my laptoppie en al.

hierdie nuwe fibre optic kabels is wonderlike goed.

 

anyways enjoy die jagseisoen ::jdfis

styw::
 
Top