Freespool Angling this week

Strepie

Sealiner
What a nice show this week for R&S. Sealine's own CrackerJack showing the guys on how to catch crackers! Saw one really nice fish. I really enjoyed watching it last night.
 

Enigma

Moderator
Horrid conditions, Great fishing, and you are natural CJ, pretty sure we going to see you on a few more show's especially when you have shown them how to pull the Toothy ones off of Fish Point.
 

die spook

Senior Member
Ja nee ek het daardie program vreeslik geniet. Sukkel al jare om n groterige kraker te vang, maar Cracker Jack en vriende laat dit so maklik lyk. Was ook lekker om daai Wesley knaap weer te sien hengel. Geluk Mark dit was n kwaai episode!

:clap12
 

REDO

Senior Member
die spook wrote:
Ja nee ek het daardie program vreeslik geniet. Sukkel al jare om n groterige kraker te vang, maar Cracker Jack en vriende laat dit so maklik lyk. Was ook lekker om daai Wesley knaap weer te sien hengel. Geluk Mark dit was n kwaai episode!

:clap12
Spook

Op watter kanaal word dit uitgesaai?
 

Enigma

Moderator
DSTV

Thursday nights 19:00 on Supersport 6

Link is a banner on top right of screen and a lot of the clips are on youtube.

http://www.facebook.com/pages/FreeSpool-Anglingtv/214617325273940?ref=ts

Wes with a Cracker
 

Attachments

  • Wesley Cracker.jpg
    Wesley Cracker.jpg
    28.9 KB · Views: 212

REDO

Senior Member
Enigma
Thanks a lot! I am in Luanda at the moment. I am not sure if the DSTV bouquet is the same as in S.A. :sa:
 

die spook

Senior Member
Ek het eintlik lanklaas n ordentlike rots en strand program gekyk en glo my ek het daardie episode terdee geniet. Ek kyk gewoonlik VASKAP op top tv maar daar vang hulle meestal net karp en moddervis, nie rerig wat n soutwater man wil kyk nie. Nou nie dat ek kritiseer nie, maar oor die algemeen raak die publiek moeg daarvan om elke week te kyk hoe die aanbieders met van programme met bloedbelope oe dieselfde vis teiken; in Natal is dit couta en natuurlik daai leervis met die kolle, of anders is hulle op eksotiese eilande waar hulle vis vang waarin die gemiddelde kushengelaar glad nie belangstel nie. Asb. manne hou dinge local en lekker! Wel ek gooi maar net my 2 sent in die bord.
 
Top