GO FISH MOSSELBAY
Sealiner
bergie lekker man pleks spring j in en neem n foto met hom ini water soos my een dan is hy mos nie geland nie of hoe se ek ??
Whahahaha wonder waar ek die foto gesien hetEish Bergie! Ek is net 2 dae van die forum af en jy gaan sukke nonsens aan!!!Dit is 'n baie mooi vis ne? Ek het op die foto af gekom, het hy so gelyk?
