Fransmanshoek

Stapies

Sealiner
Eish Bergie! Ek is net 2 dae van die forum af en jy gaan sukke nonsens aan!!! :fbash:fbash:fbash:fbash Dit is 'n baie mooi vis ne? Ek het op die foto af gekom, het hy so gelyk?
 
Attachments

  • DSCF2498.JPG
    DSCF2498.JPG
    43 KB · Views: 136

Stapies

Sealiner
Iemand het hm baie lank terug gevang maar die lyn gesny. Ek is bly om te sien hulle nommers is so groot en baie! Ek het ook van baie jong haie(sharp noses) van even 18kg gehoor wat onlangs uit kom. So hulle moet teel...
 
Katot

Sealiner
Stapies wrote:
Eish Bergie! Ek is net 2 dae van die forum af en jy gaan sukke nonsens aan!!! :fbash:fbash:fbash:fbash Dit is 'n baie mooi vis ne? Ek het op die foto af gekom, het hy so gelyk?
Whahahaha wonder waar ek die foto gesien het:fbash
 
Scarr

Senior Member
Daai lyk soos die vissies wat in my vistenk gan rond swem as ek kla is, moet nog net begin grou! SODAT DA GENOEG PLEK is vir my 3 walvisse ok:shark
 
Top