Bliksem daai is n mooi gele!@!!! Mybe het ook so gelyk!!
My 1 friend het saam met my by wilgedraai gevang toe trek hy daar n 6kg geele uitMy grootste was 'n Grootbek van so 2kg by Wilgedraai.Het die stokke gepos en gelos vir die aand en toe ek die volgende oggend uitkatrol toe sit die knaap aan die lyn vas.
Het eers so 15m van die kant ag gesien daar is iets aan die lyn.Geen fight nie.