yip....
As daar een ding is wat ek wil he die gallie manne, maar dit geld ook vir ander vis....
Jy mag nie op enige tyd meer as die daaglikse limiet van n vis spesie in jou besit he nie....
So as jy een gallie in die freezer het, kan jy nie 2 huistoe neem vandag nie. Dis net so onwettig soos die ou wat 3 hou op een slag.
Ek vermoed dit sal reeds n groot verandering beteken.