for the gallie manne

stinkmossel

Sealiner
Dit was 1984,28 jaar terug. Daars nou nog meer mense wat galjoen hengel.

So, waardeer die vis! Doen jou eie moeite om die vis te leer ken.
En doen wat julle kan om Galjoen te bewaar.
 

Marthin

Sealiner
yip....

As daar een ding is wat ek wil he die gallie manne, maar dit geld ook vir ander vis....

Jy mag nie op enige tyd meer as die daaglikse limiet van n vis spesie in jou besit he nie....

So as jy een gallie in die freezer het, kan jy nie 2 huistoe neem vandag nie. Dis net so onwettig soos die ou wat 3 hou op een slag.

Ek vermoed dit sal reeds n groot verandering beteken.
 

stinkmossel

Sealiner
I. Say stick to your limit and all is fine. I have released my first size gallie last week and I'm very proud of it. (Tagged)
 

TiCK

New member
Marthin wrote:
yip....

As daar een ding is wat ek wil he die gallie manne, maar dit geld ook vir ander vis....

Jy mag nie op enige tyd meer as die daaglikse limiet van n vis spesie in jou besit he nie....

So as jy een gallie in die freezer het, kan jy nie 2 huistoe neem vandag nie. Dis net so onwettig soos die ou wat 3 hou op een slag.

Ek vermoed dit sal reeds n groot verandering beteken.

Dis hoekom ek paar members sien so baie Galjoen braai, lol!
As almal so sleg in Galjoen vang soos ek was dan sou die Galjoen nie te hoef te gewarry het nie! :p
 

TiCK

New member
@stinkmossel: Dis oor al die forum chats wat daar is oor hoe om hom gaar te maak wat ek sommer daaroor joke :p

Ek moet se, ek dink ek het 10 jaar laas regtig probeer vir Galjoen vang, en ek kan nou sien as mens nie byhou by die jare nie dan verloor 'n mens maar die touch, sal maar die seisoen probeer om die "touch" terug te kry. 1 Galjoentjie 'n week klink darem net te lekker vir 'n naweek braai.
 
Top