[font="comic sans ms"][color=#00aa55][size=5]Thank

DUDE

Senior Member
wel, gelukkig het ek nie `n boot nie, so jy sal nie na my skiet nie.(plus, `n dronk ou met `n rapala insy arm kan seker nie te akuraat skiet nie?! )... ek vang baie min kere die grootste vis, en in elk geval het ek my tande laas jaar uitgeval, so daars niks wat jy kan uitslaan nie. ...en , ek sal `n dowe so een of twee keer kan gooi as jy `n woord uitter agv n rapala in die arm...

maar as my pastoors teenwoordigheid jul gaan pla, dan skip ek die trippie tot die dag wat jul dalk die bo genoemde kan los vir een of `n halwe dag...

:uzi
 

BucknutZ

New member
Dude

Ek vloek baie min, ek geniet n paar doppe oor n hengel maar nie te veel nie, ek skiet nie gereeld mense nie die laaste voorval was sewe jaar terug, ek nooi nie mense saam my met die gedagte in my kop dat ek wil vuisslaan met hulle nie. En ek skiet defnitief nie ander mense se bote nie.

Die ouens speel net met jou, ons trek maar jou been.
Ek is seker jy sal lekker kuier saam met hulle.

Aan die einde van die dag deel ons almal die selfde liefde vir die hengel en dis wat ons laat regkom met mekaar.
 

Ryan

Sealiner
Guys it is not difficult to outfish VC even blindfolded and only using one arm- I think that's why he want to stay at home..........:fbash
 

BucknutZ

New member
A few months back zucas gave me a very nice outfish hiding!!

We normally catch about 10 - 13 fish in a few hours at the spot we fish ranging from different sizes. This specific day he showed me something that i havn't witnessed in a while. He changed he's bait (not saying to what) and on every second throw he had a fish. I tried he's fishing technique with the same bait that he was using and in about 9 seconds i was bored. Every cast he put next to the edge of the water and had it sink, then just giving it a jerk from time to time the fish went crazy.
 

BucknutZ

New member
Forgot to add this, every time we go there i catch these 2 fish at exacly the same spots. Both of them weighing in at about 2 kg's.
 

DUDE

Senior Member
hehe.. ja ouens... jul laat my darm lag!...ek sal nou nie `n dit te hard se nie, maar eks maar laag op die puntelys wanneer dit by bassfishing kom. ek kennog min tricks en vang gewoonlik die minste vis..maar sal eendag nog sien wat en waar en hoe...
 

Johanvc

Sealiner
DUDE wrote:
hehe.. ja ouens... jul laat my darm lag!...ek sal nou nie `n dit te hard se nie, maar eks maar laag op die puntelys wanneer dit by bassfishing kom. ek kennog min tricks en vang gewoonlik die minste vis..maar sal eendag nog sien wat en waar en hoe...

Dan moet ek en jy maar saam vang. Want soos Ryan se dis maklik om my te out fish. So dan kan jy darem goed voel oor jou self as jy meer as ek vang
 
Top