wel, gelukkig het ek nie `n boot nie, so jy sal nie na my skiet nie.(plus, `n dronk ou met `n rapala insy arm kan seker nie te akuraat skiet nie?! )... ek vang baie min kere die grootste vis, en in elk geval het ek my tande laas jaar uitgeval, so daars niks wat jy kan uitslaan nie. ...en , ek sal `n dowe so een of twee keer kan gooi as jy `n woord uitter agv n rapala in die arm...
maar as my pastoors teenwoordigheid jul gaan pla, dan skip ek die trippie tot die dag wat jul dalk die bo genoemde kan los vir een of `n halwe dag...
:uzi